Royal Dutch Shell

Royal Dutch Shell plc
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1907
Hoofkantoor Den HaagNederland
SleutelpersoneBen van Beurden (H.U.B.)[1] [2]
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieEnergie
Produkteru-olie, aardgas, chemie, volhoubare energie
Inkomste$421 miljard (2014)[3]
Netto inkomste$14,9 miljard (2014)
Werknemers94 000 (2014)
Webwerfwww.shell.com
Shell se hoofkantoor in Den Haag, Nederland
Shell se oliedepot in Kowloon, Hongkong

Royal Dutch Shell (algemeen bekend as Shell) is 'n Nederlands-Britse multinasionale maatskappy, behorende tot die "supergrotes", die ses grootste staatsonafhanklike oliemaatskappye ter wêreld. Shell is tewens die winsgewendste onderneming van Nederland.

Met 'n omset van ruim VS$421 miljard (2014) in meer as 140 lande, is Royal Dutch Shell een van die grootste privaatondernemings ter wêreld.[4] Sedert 2012 produseer die maatskappy meer gas as olie. [5]

  1. (nl) Elsevier: Ben van Beurden nieuwe topman Shell, 9 Julie 2013 (verouderde skakel)
  2. (en) "Shell chooses Ben van Beurden as chief executive". Financial Times (intekening benodig). Besoek op 20 Januarie 2015.
  3. "Annual report 2014" (PDF) (in Engels). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2020. Besoek op 17 April 2015.
  4. (nl) Shell verstoot Wal-Mart als grootste ter wereld, NU.nl, 9 Julie 2009
  5. (nl) VEB Shell wordt van oliereus gasgigant, 16 Augustus 2013

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search